Kopenhagen

Article on other languages:

København
Kopenhagen

Kaart Wapen
Stadseël
 Land Denemarke
 Gews Hovedstaden
 Koördinate 55° 51' N, 12° 34' O
 Stigting Omtrent 1000
 Oppervlak:  
 - Totaal 88,25 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-24 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2007) 503 699
 - Bevolkingsdigtheid 5 708/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 100 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Ritt Bjerregård
 Amptelike Webwerf www3.kk.dk

Kopenhagen (Deens København) is die hoofstad van Denemarke. Die Afrikaanse naam van die stad kom vanaf die Duitse naam.

Inhoud

Geografie

Die stad is verdeel in 15 distrikte (bydele):

Kos

Kopenhagen het 'n verskeidenheid goeie restaurante en dit is maklik om relatief goedkoop ope toebroodjies (in Deens "smørrebrød") te koop, wat ook baie tradisioneel is. Die meeste bedien wêreldkos.

Kopenhagen is bekend vir worsbroodjies wat orals by stalletjies verkrygbaar is.

Die stad spog met 10 'Michelin star' restaurante.

Deesdae het kos soos kebab en falafel - as gevolg van immigrasie vanuit die Midde-ooste, Turkye en Arabiese lande - net so gewild geword.

Besienswaardighede in of naby die stad

Kopenhagen City Hall

Bekendes

Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

Bronne

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.