Kansas City

Article on other languages:

Kansas City

Kansas City lê weerskante van die Missouri-rivier in die state Kansas en Missouri. Die ligging van die stad aan die rivier maak dit die poort na die Weste. Dit is 'n vooraanstaande marl vir graan en lewende hawe. Die bevolking van die metropolitaanse gebied is meer as 1 500 000.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.