|
Article on other languages:
|
Heroïne (C21H23NO5 diacetylmorfine) is 'n kleurlose, geurlose, bitter smakende opiaat wat van morfien vervaardig word. Dit kom meestal in die vorm van wit poeier of bruin kristalle voor. Straatheroïne is meestal onsuiwer en word opsetlik met vulstowwe soos melksuiker vermeng. |
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.