Benito Mussolini

Article on other languages:

Benito Mussolini

Benito Amilcare Andrea Mussolini (29 Julie, 1883 - 28 April, 1945) het Italië regeer as 'n diktator vanaf 1922 tot 1943. Hy was die stigter van 'n anti-demokratiese, fascistiese staat deur gebruik te maak van propaganda; deur die totale beheer van die media, het hy die bestaande demokratiese regering stelsel afgebreek.

Verwante Webwerwe

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.