Aruba

Article on other languages:

Aruba

Aruba is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese Eilande. Tot 1986 was Aruba ook by die Nederlandse Antille. Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad is Oranjestad.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.