Arkansas (Engels: State of Arkansas) is 'n deelstaat in die suidooste van die Verenigde State van Amerika met omtrent 2,6 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is Little Rock. Arkansas is die 25st deelstad tot die Unie toegelaat. Hy word in die noorde deur Missouri, in die ooste deur Tennessee en Mississippi, in die suide deur Louisiana, en in die weste deur Oklahoma en Texas begrens.
Arkansas se bynaam is Die Natuurlike Staat (of in Engels: "The Natural State").
Hierdie artikel is 'n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.