Arizona

Article on other languages:

state of arizona
Vlag van Arizona Staatseël van Arizona
Vlag van Arizona Seël van Arizona
Bynaam: The Grand Canyon State
Map_of_USA_highlighting_Arizona
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Phoenix
Grootste stad Phoenix
Goewerneur Janet Napolitano (D)
Amptelike tale Engels
Tale Engels <74.1%, Spaans 19.5%
Oppervlakte 295,254 km² (6de)
 - Land 295,254 km²
 - Water 0.32 km² (1%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 6 338 666 (16se)
 - Bev.digtheid 17.43 /km² (36de)
Toelating tot die Unie
 - Datum 4 Februarie 1912
 - Rangorde 48ste
Tydsone Mountain: UTC-7/DST-6
Breedtegraad 31° 20′ N tot 37° N
Lengtegraad 109° 3′ W to 114° 49′ W
Wydte 500 km
Lengte 645 km
Hoogte
 - Hoogste punt 3 851 m
 - Gem. hoogte 1 250 m
 - Laagste punt 70 m
Afkortings
 - VSA-poskantoor AZ
 - ISO 3166-2 US-AZ
Webwerf www.az.gov

Arizona (Engels: state of arizona) is 'n deelstaat in die suidweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Phoenix (wat ook die vyfde grootste stad in die USA is). Dit is 'n deelstaat met 'n oppervlakte van 295,254 vierkante kilometers. Arizona het 'n bevolking van 6,3 miljoen mense. Dit word in die noorde deur Utah, in die ooste deur Nieu-Mexiko, in die suide deur Mexiko (state: Sonora en Baja-Califonia), en in die weste deur Nevada en California begrens. Arizona is bekend vir sy woestynklimaat met baie warm somers en sagte winters. Die Grand Canyon, wat in die noordooste hoekie van die staat lê, is een van die sewe wonders van die wêreld. Arizona is die 48ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat was.

Arizona se bynaam is The Grand Canyon State.

Die Grand Canyon
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiïIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MexikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike MarianasPuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.