Andorra

Article on other languages:

Andorra
Principat d'Andorra
Wapen van Prinsdom van Andorra
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Virtus Unita Fortior
Volkslied: El Gran Carlemany
Ligging van Prinsdom van Andorra
Hoofstad andorra la vella
42°30′N 1°31′O
Grootste stad andorra la vella
Amptelike tale Katalaans
Regering
mederegerende vorste
Uitvoerenderaad president
Vorstedom¹
Nicolas Sarkozy² & Vives i Sicilia³
Albert Pintat Santolària
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Ondertekening van paraag
Paraag-kontrak
8 September 1278
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
468 km2  (181ste)
Bevolking
 - 2005 skatting
 - Digtheid
 
70 549 (182ste)
150,7 / km2 (51ste)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2003 skatting

$1.9 bn (182ste)
$26,800(33ste)

Geldeenheid Euro (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+1)
(UTC)
Internet-TLD .ad
Skakelkode +376
¹Vorstedom onder Frankryk en biskop van Urgel in Spanje

²Franse mederegerende vors

³Biskoplike mederegerende vors
Beeld:AndorraLaVella.jpg
Die hoofstad andorra la vella

Die Prinsdom van Andorra (Katalaans: Principat d'Andorra, Frans: Principauté d'Andorre, Spaans: Principado de Andorra) is 'n klein landomringde prinsdom in Suidwes-Europa, geleë in die oostelike Pireneë en begrens deur Frankryk en Spanje. Voorheen geïsoleer, vandag is dit 'n vooruitstrewende land veral as gevolg van toerisme en sy status as belastingtoevlugsoord. Andorra is ook deel van die Katalaanse lande en is een van die Europese mikrostate.

Andorra moet nie verwar word met Comune di Andora, 'n klein gemeenskap aan die Italiaanse Riviera di Ponente, nie.

Kaart van Andorra met Frankryk in die Noordooste en Spanje in die Suidweste



Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.