Alexander die Grote

Article on other languages:

Alexander die Grote op sy perd Bucephalus (mosaïek oor die Slag van Issos 333 v.C.)

Alexander die Grote (26 Julie 356 v.C. - 10 of 13 Junie 323 v.C.) was koning van Macedonië. Hy het die strydende Griekse stadstate verenig en het Persië, Egipte en aantal ander koninkryke verower tot en met die grense van Indië. Naas Genghis Khan is Alexander die tweede grootste veroweraar van grondgebied.

Eksterne skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.