Albanië

Article on other languages:

Albanië
Republika e Shqipërisë
Wapen van {{{algemene_naam}}}
Vlag Wapen
Nasionale leuse: E mos shikoni kisha e xhamia:/ feja e shqyptarit asht shqyptaria!
(Die geloof van Albaniërs is Albanese nasionale bewussyn)1
Volkslied: Hymni i Flamurit
Ligging van
Hoofstad Tirana
41°20′N 19°48′O
Grootste stad Tirana
Amptelike tale Albanees
Regering
President
Eerste minister
Republiek
Bamir Topi
Sali Berisha
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
- Verklaar
- Erken
van Ottomaanse Ryk
28 November 1912
28 November 1912
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
28 748 km2  (139ste)
Bevolking
 - 2005 skatting
 - Digtheid
 
3 563 112 (131ste)
130,0 / km2 (_)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2004 skatting

$17,46 miljard (116de)
$4 900(132ste)

Geldeenheid lek (LK)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+2)
(UTC+2)
Internet-TLD .al
Skakelkode +355


Albanië (Albanees: Shqipëria), amptelik die Republiek Albanië, is 'n land in die weste van die Balkanskiereiland, grensend aan die Adriatiese en die Ioniese See en aan Griekeland, Masedonië, Montenegro, Kosovo en Serwië. Dit was eeuelank 'n uithoek van die Ottomaanse Ryk. In 1912 word die land onafhanklik en ná die Tweede Wêreldoorlog kry dit onder Enver Hoxha 'n dogmatiese kommunistiese regime wat dit steeds verder van die res van die wêreld isoleer. Albanië behou vandag nog 'n geheimsinnige reputasie oor. Bowendien was die land, toe dit in die begin van die negentigerjare van sy regime ontslae raak, die armste land in Europa. Inmiddels het dit in dié opsig Moldawië ingehaal.

Tirana of Tirene is die hoofstad en grootste stad van die land.

Kaart van Albanië

Eksterne skakels

Amptelike regerings skakels

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.