Akkusatief

Article on other languages:

naamval
nominatief vokatief
genitief ablatief
datief instrumentaal
akkusatief lokatief

Die akkusatief is een van die oorspronklik 8 naamvalle van die Indo-Europese taal.

Die hoof-funksie van díe naamval is om die lydende voorwerp in die sin aan te dui. In Afrikaans is dit byvoorbeeld nog sigbaar vir die persoonlik voornaamwoord van die eerste persoon:

Ek sien die man.
Die man sien my.

This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.