|
Article on other languages: |
A is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "aa". Die letter is afgelei van die Griekse letter alfa (α), wat ook die Latynse klankwaarde /a/ en /a:/ gehad het. Die letter is ook verwant aan die piktogram van 'n os se kop in die Proto-semitiese âlep (os) en die Egiptiese hiëroglief.
|
This article is from Wikipedia. All text is available under the terms of the GNU Free Documentation License.