|
Article on other languages:
|
Kalenders |
|
|
Gebeure
- 21 Junie - Tianjin Massamoord, xenofobie in Sjina.
Geboortes
- 1 Januarie - Ernst Barlach, Duits beeldhouer.
- 7 Februarie - Alfred Adler, Oostenryks psigoloog en psigiater.
- 22 April - Lenin (Ulyanov), Russiese rewolusionêr en regeringsleier.
- 30 April - Franz Lehár, Oostenrykse-Hongaarse komponis en dirigent.
- 24 Mei - Jan Christian Smuts. Suid-Afrikaanse politikus.
- 25 Junie - Robert Erskine Childers, outeur en Ierse nasionalis, in Londen.
- 27 Junie - Frank Rattray Lillie, dierkundige († 1947).
- 20 Julie - Gerard Nolst Trenité, Nederlands skrywer, outeur van The Chaos.
- 31 Augustus - Maria Montessori, Italiaanse onderwyskundige, bekend van die Montessorionderwys.
- 26 September - Christiaan X (1870-1947), latere koning van Denemarke en koning van Ysland.
- 14 Desember - Jonkheer D. J. de Geer, Nederlands minister-president van 1926 tot 1929 en van 1939 tot 1940.
Sterftes
|